Ezitrack Beesloop Plaaswedloop 14.8km & 5km

March 11, 2017

March 11, 2017

7:00 To 10:00

Worcester, Western Cape, South Africa

5km - R35 , 14.8km - R91

0828929714

Event Description

The Ezitrack Beesloop Plaaswedloop is a trail running event around the town of Worcester in the Boland region, taking place 11 March 2017.

Hope Pret En Stalletjies Op Die Feesterrein By Laerskool Worcester – Oos
Het Jy ‘N Oulike Kostuum Vir Die 5km? Ons Will Dit Sien!
Jy Kan Dalk ‘N Prys Verdien.
Mooewiese Pryse Vir Die Oulikste Kostuum
Moenie Die Gelukkige Trekking MIS-Loop Nie!
Die Skool Met Die Meeste Inskrywings Wen R1000

Distance & Entry Fee
Pre Entries (Closing 08 Mar 2017):
14.8km – R 91
5km – R 35

Venue: Oudewagendrift Overhex, Worcester
Wegspring Tyd: 07:30

Registrasie:
Registrasie en laat inskrywings vanaf 06:00 tot 07:15 by Oudewagendrift Overhex, Worcester op dag van die wedloop. Of by Engela Claassen by Laerskool Worcester-Oos vanaf 08:30 tot 13:00 op weeksdae. Tel 023 347 0453.

Sperdatum: Vir vooraf inskrywings is 8st Maart 2017.

Goodie Bags: Vir die vooraf inskrywings (slegs vir 14.8km wedloop)
Afsnytyd: 2 1/2 uur.
Prysgeld: Vir die eerste, tweede en derde man en dame (in 14.8km)

Medaljes:
Eerste 200 drawwers wat 14.8km wedloop voltooi binne 21/2 uur: brons
Eerste 500 drawwers wat 5km wedloop voltooi: brons.
Prysuitdeling: Vind 10:00 by die eindpunt plaas.
Verversings: Te koop

Route Information
Daar sal waterpunte beskikbaar wees by die 5km en 14.8km wedlope

General Information
Die organiseerders aanvaar geen verantwoordelike vir verlore inskrywings nie en behou die reg voor om enige inskrywings te aanvaar of te weier.

 

Organizers

How to Enter?

Online entry at EntryTime EnterOnline

Contact Information

Corne

Marinette / Elda - 0835643338 / 0823318889 - marinettenaude1@gmail.com/ eldavd@gmail.com

conradiec@mweb.co.za

Visited 3983 times, 1 Visit today

Add a Review

You must be logged in to post a comment.

Related Event

Race for Hope

The Grove, Lynnwood Road, Pretoria, South Africa

The Quatro Race of Hope takes place on the 18th of May 2019, from The Grove Mall (Pretoria). Distance options: 21.1km, 10km & 5km fun run. Read more…

John Korasie 2019

Navy Sports Field, Simonstown

The John Korasie 30km Road Race route is very scenic with great views of False Bay, the route, however, is very hilly. Read more…

Top Gear Sport 10km Nite Race - 2020

Top Gear Sports, George

The Top Gear Sport 10km Nite Race takes place on the 24th of January 2020, from Top Gear Sports, George at 6 pm. Read more…